Tafelsout

Eienskappe

Algemeen

Naam Tafelsout 
Sistematiese naam Natriumchloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NaCl
Molêre massa 58,44 [g/mol][1]
CAS-nommer 7647-14-5[1]  
Voorkoms Wit vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes a=564,04(1) pm  
Ruimtegroep Fm3m; F4/m 3 2/m 
Nommer 225  
Schönfliess-simbool O5h 
Strukturbericht B1
Smeltpunt 801 °C[1]
Kookpunt 1413 °C[1]
Digtheid 2,165 (rel)[1]
Oplosbaarheid 357 mg/ml (water teen 25 °C])[2]

NaCl 

Brekingsindeks 1,5442[3] 
ΔfusHɵ 28,158 [kJ/mol]@ 1074K[4] 
ΔfusSɵ +26,219 [J/molK]@ 1074K[4] 
Cp(s) 50,503 [J/Kmol] @ 298K[4] 
Cp(l) 69,676 [J/Kmol] @ 1074K[4] 
ΔfHɵ (s) -411,12 [kJ/mol]@ 298K[4] 
ΔfHɵ (l) -377,954 [kJ/mol]@ 1074K[4] 
Sɵf(s) 72,132 [J/molK]@ 298K[4] 
Sɵf(l) 170,255 [J/molK]@ 1074K[4] 
ΔfGɵ (s) -384,024 [kJ/mol]@ 298K[4] 
ΔfGɵ (l) -312,257 [kJ/mol]@ 1074K[4]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Tafelsout is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks in kos geëet word.

Gewone sout is 'n minerale stof wat bestaan uit natriumchloried (NaCl), 'n verbinding wat deel uitmaak van die groter klas van ioniese soute. Sout in sy natuurlike vorm is 'n kristallyne mineraal bekend as rotssout of haliet. Sout is een van die oudste en mees alomteenwoordige geurmiddels van kos en 'n belangrike metode van voedselpreservering. Tafelsoutkristalle het 'n halietstruktuur.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Science Lab MSDS" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2018. Besoek op 15 Februarie 2016.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Sigma
  3. refractiveindex.info.
  4. 4,00 4,01 4,02 4,03 4,04 4,05 4,06 4,07 4,08 4,09 Ihsan Barin (1995). Thermochemical Data of Pure Substances. Weinheim; New York; Basel; Cambridge; Tokyo: VCH. ISBN 3-527-28745-0.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search